Quantcast

Mountain Rescue interview: Dean van der Merwe en Rob Thomas van die Bergklub

Dean van der Merwe and Rob Thomas  interviewed on Kyknet’s Dagbreek morning program. 

YouTube Preview Image

 

Mountain Rescue

3 Responses to Mountain Rescue interview: Dean van der Merwe en Rob Thomas van die Bergklub

  1. jacques Aug 18, 2013 at 2:52 pm #

    Pragtig man! Lank lewe Afrikaans!
    ;)

  2. Alard Aug 19, 2013 at 9:06 am #

    VERY WELL DONE!!!!! Lekka

  3. Emil Pretorius Sep 24, 2013 at 2:23 pm #

    Dean,

    Ek vat n wilde kans om uit te vind of dit jou huldeblyk was met die begrafnis van Jimmy Stone.

    Hy was met my jongste dogter Anita getroud toe hy so tragies by die Fonteinesirkel in Pta verongeluk het.

    Die artikel handel oor Jimmy se GPS opname op Mafadi.

    Ek sou graag wou weet of dit in n tydskrif gepubliseer is.

    Dit lyk vir my of daar teen die einde n tikfoutjie kan wees met die hoogte wat Jimmy vasgestel het van Mafadi;

    Uit ander bronne word dit op 3450m gestel — hier op 3541m.

    Die slotsom is dat dit een meter hoer is as tevore gedink.

    Die hoogte van 3451m klink daarom korrek.

    Ons was lief vir Jimmy en sou graag meer wou hoor oor hom.

    Hoop ek is by die regte Dean!

    Prof (emeritus) EAC Pretorius
    24-09-2013

Leave a Comment/Reply/Review