Quantcast
It is currently Fri Aug 22, 2014 5:57 am

All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 48 posts ]  Go to page 1, 2  Next
Author Message
 Post subject: GVDD
PostPosted: Tue Jul 01, 2008 11:50 am 
Offline
User avatar

Joined: Mon Jul 18, 2005 3:49 pm
Posts: 548
Location: Waterval Boven
Sielkundige vra vir Gammat : Kyk jy vir jou vrou se gesig gedurende seks.
"Ek het eenkeer en sy het redelik de moer in gelyk."
"Hoe dan so?"
"Sy het by die venster ingeloer."
:)
Gammat verdrink in 'n wynvat op die plaas. Regter vra of hy dadelik verdrink het.
Getuie, "Ny djou honor, hy't 2 maal uitgeklim om te pee".
:)
Vrou wat rondkuier se man vermoed dit en sê vir haar: Dit lyk my ek speel nou tweede viool.
Vrou: Met 'n fluitjie soos joune kan jy bly wees jy is nog in die orkes!
:)
(edited - emile)

:)

_________________
Gustav
Roc 'n Rope Adventures
Waterval Boven
013 257 0363
climb @t rocrope dot com


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: GVDD
PostPosted: Tue Jul 01, 2008 12:22 pm 
Offline

Joined: Mon Mar 03, 2008 8:18 am
Posts: 64
Quote:
(edited - emile)

whoa! was that really necessary? pretty tasteless :o


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: GVDD
PostPosted: Tue Jul 01, 2008 12:33 pm 
Offline

Joined: Tue May 03, 2005 12:48 pm
Posts: 265
Location: Cape Town
Real Name: Guy Holwill
I'm with Stone here. Keep your prejudices and intollerance to yourself!

_________________
There's no point being pessimistic, because it probably won't work


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: GVDD
PostPosted: Tue Jul 01, 2008 12:40 pm 
Offline
User avatar

Joined: Mon Dec 10, 2007 7:41 am
Posts: 709
Real Name: OneDog
There goes my "How many men to change a light bulb" jokes...... :roll:


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: GVDD
PostPosted: Tue Jul 01, 2008 12:45 pm 
Offline

Joined: Fri May 18, 2007 10:03 am
Posts: 40
Emile bru,sort these jokes out.
That sh*t's from the Kaapse Son.
:puker:


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: GVDD
PostPosted: Tue Jul 01, 2008 2:40 pm 
Offline
User avatar

Joined: Fri Feb 24, 2006 10:15 am
Posts: 211
Real Name: Niel Mostert
Kon nie myself help nie...

Speedkop stop 'n ou oomie want hy het te vinnig gery.

Hy sê "Ek sal oomie 'n kans gee. As oom vir my kan sê wat kom daar ver in die pad afgery, sal ek nie 'n kaartjie uitskryf nie."
Die oom sê "Dis 'n kar."
Die speedkop sê: "Nee, oom LUISTER nie. Is dit 'n Merc of 'n BM of 'n Volksie of wat? Kom ons probeer weer ... wat kom NOU daar aan?"
Oom sê "Dis 'n motorfiets."
Speedy sê "Nee, oom LUISTER nie vir my mooi nie. Is dit 'n Kawasaki of 'n Honda of 'n Yamaha? Watter motorfiets is dit?"
Speedy skryf die ticket uit en gee dit vir die ou oompie. Voordat hy terug stap na sy voertuig, skree die oompie:
"Wag meneer die polisieman! Hou net aan, kom luister gou-gou hier."
"Ja oom?"
"Sê vir my seun, as jy daar in Sunnyside staan en daaaa op die anner hoek van die straat staan daar 'n ding met 'n mienie-rokkie en boets aan, met so 'n klein toppie en 'n sigaret in die hand ... wat is dit?"
Speedy "Oom, dis 'n prostituut."
Oompie
"Nee seun, jy LUISTER nie ... is dit jou sussie, jou tannie, jou ouma, of jou MA ?!"

:afro:


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: GVDD
PostPosted: Wed Jul 02, 2008 1:00 pm 
Offline

Joined: Thu Jul 12, 2007 1:34 pm
Posts: 51
Such self righteous comments! But you had to read it, didn’t you. Why not complain about the naked buts on the RAM add. On the top right or do you like them…..O so opinionated. I cringe. :pig:


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: GVDD
PostPosted: Wed Jul 02, 2008 3:02 pm 
Offline

Joined: Mon Mar 03, 2008 8:18 am
Posts: 64
Quote:
Such self righteous comments! But you had to read it, didn’t you. Why not complain about the naked buts on the RAM add. On the top right or do you like them…..O so opinionated. I cringe.

Get a life eric. You're the 'phobe here it seems. Gustav's joke was offensive and not cool in any sort of way. Nothing wrong with the naked butts on the ram ad. It's just three guys butts.....so what?
Have you been listening to Bob Marley or something eric? Learned a new phrase then have you. In your last two posts you say "self righteous". Why keep referring to yourself? :afro:


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: GVDD
PostPosted: Wed Jul 02, 2008 3:09 pm 
Offline
User avatar

Joined: Mon Jul 18, 2005 3:49 pm
Posts: 548
Location: Waterval Boven
My apologies for offending anybody. :oops:

_________________
Gustav
Roc 'n Rope Adventures
Waterval Boven
013 257 0363
climb @t rocrope dot com


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: GVDD
PostPosted: Fri Jul 04, 2008 7:54 am 
Offline
User avatar

Joined: Mon Dec 10, 2007 7:41 am
Posts: 709
Real Name: OneDog
Haar dagboek
Saterdagaand het ek gedink dat hy vreemd optree. Ons het planne gemaak om by die kroeg ‘n drankie te gaan drink na hy van die rugby af gekom het. Ek het die hele dag saam met my vriendinne ge”shop”, so ek het gedink dat hy ‘n bietjie kwaad is vir my omdat ek laat is. Hy het geen kommentaar daaroor gemaak nie. Die gesprek was nie vloeiend nie, so ek het gevra of ons iewers rustig ‘n bietjie kan praat.
Hy’t gesê dis reg, maar het die heeltyd stil gebly. Ek’t gevra of iets verkeerd is, maar hy’t gesê dis niks. Ek’t gevra of dit my skuld is dat hy kwaad is. Hy’t gesê dat dit niks te doen het met my nie en dat ek nie moet stress nie.
Op pad terug huis toe het ek vir hom gesê dat ek lief is vir hom, maar hy’t nie teruggeantwoord nie, net geglimlag en verder gery. Ek kan nie sy gedrag verduidelik nie; ek weet nie hoekom hy nie vir my gesê het dat hy lief is vir my nie. By die huis gekom, het ek gedink dat ek hom verloor het, asof hy niks met my te doen wil hê nie. Hy’t net voor die TV gesit, stil en ver weg.
Uiteindelik het ek besluit om bed toe te gaan. Na 10 minute het hy langs my kom lê. Tot my verbasing het hy my nie weggestoot, toe ek hom liefderlik getroetel het nie. Ons het die NASTY gedoen, maar dit het nog steeds gevoel asof sy gedagtes elders is. Ek wou hom nog aanvat oor die hele affêre, maar hy was reeds aan die slaap. Ek’t begin huil totdat ek ook aan die slaap geraak het. Ek weet nie wat om te doen nie. Ek is amper seker dat sy gedagtes by iemand anders is. My lewe is een groot disaster.

Sy dagboek
Vandag het die Bulle verloor. Gelukkig het ek ge-spyker.


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: GVDD
PostPosted: Fri Jul 11, 2008 11:39 am 
Offline
User avatar

Joined: Mon Dec 10, 2007 7:41 am
Posts: 709
Real Name: OneDog
Da' bo innie Bosveld stap hasie eendag so deurie gras en kom oppe borrel mampoer af wat innie son gelê het.

Hy vat 'n paar slukke, ma' ie witblits skop hom so lat hy net daar uitpaas.Jakkals kom verby, sien vir hasie ennie bottel, dog toe hy sal ook so
sluk vat voor hy vir hasie eet.

Maar die warm mampoer kap hom ook om.

So lê die twee nou daar toe hiëna verby kom, hy kon sy geluk nie glo. Nie en drink ook an ie bottel; selle storie, val net daar neer, uit-gepaas.

Leeu kom toe op ie storie af, besluit hy eet nie aan jakkalse en hiëna's nie, en daarby is die haas te klein om eers oor te worrie. Hy vat toe ma 'n paar groot slukke en kort-voor-lank slaan hy ook neer.

Met die begin hasie roer, sit regop met 'n hewige hoofpyn.

Hy skud sy kop,trek sy ore reg en kyk toe so om hom.

Toe sien hy hoe lê leeu, jakkals en hiëna uitgepaas om hom. Hy mompel: ' Smaak my mos ek raak aggressief as ek gesuip is!


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: GVDD
PostPosted: Fri Jul 11, 2008 4:19 pm 
Offline
User avatar

Joined: Wed Jan 18, 2006 6:01 pm
Posts: 264
Location: JHB
:lol: The jokes plus all the serious s%$t is quite a good laugh - I didnt see the supposedly offensive joke, but damn people like to take the P out of each other - TGIF, its been a rough one :bom:


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: GVDD
PostPosted: Fri Jul 11, 2008 4:53 pm 
Offline
User avatar

Joined: Mon Dec 10, 2007 7:41 am
Posts: 709
Real Name: OneDog
...careful Mark, it's sounding a lot like you're being intolerant and prejudiced to other weekdays.....


:alien: :mrgreen:


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: GVDD
PostPosted: Fri Jul 18, 2008 12:51 pm 
Offline
User avatar

Joined: Mon Dec 10, 2007 7:41 am
Posts: 709
Real Name: OneDog
Dame: Het u Viagra?
Apteker: Ja.
Dame: Werk dit?
Apteker: Ja.
Dame: Kry jy dit oor die toonbank?
Apteker: Ek kan as ek twee neem.


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: GVDD
PostPosted: Fri Jul 18, 2008 1:49 pm 
Offline

Joined: Mon Mar 03, 2008 8:18 am
Posts: 64
mark - "I didnt see the supposedly offensive joke, but damn people like to take the P out of each other - TGIF, its been a rough one"

the joke was deleted.


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: GVDD
PostPosted: Sat Jul 19, 2008 8:33 pm 
Offline

Joined: Tue May 03, 2005 9:03 am
Posts: 3
comn on ppl , how was Gustavs joke offensive ,
lighten up .....


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: GVDD
PostPosted: Sun Jul 20, 2008 9:17 am 
Offline
User avatar

Joined: Mon Dec 10, 2007 7:41 am
Posts: 709
Real Name: OneDog
Op 'n plattelandse dorp waar amper al die inwoners net Afrikaans magtig is en gedurende 'n wintermaand toe verkoue erg in die omloop was, was die predikant baie omgekrap dat sy aandag gedurende eredienste onderbreek word deur gemeentelede se hoesbuie.

Hy bespreek toe die probleem om 'n oplossing te vind met sy koster wat Engelssprekend is. Die koster gaan koop toe 'n groot bottel hoesstroop by die apteek. Die volgende Sondag as iemand hoes staan die koster op en gaan gee vir die persoon 'n lepel hoesstroop in en se vir hom iets in sy oor waarna die persoon opstaan en uit loop. So hou dit aan en die kerk is later byna leeg.

Na die diens vra die dominee vir die koster wat hy dan vir die mense gesê het dat hy later vir 'n byna leë kerk moes preek.

Die koster sê hy het net vir hulle gesê, "For cough".


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: GVDD
PostPosted: Tue Jul 22, 2008 8:47 am 
Offline
User avatar

Joined: Mon Dec 10, 2007 7:41 am
Posts: 709
Real Name: OneDog
Die boer se enigste haan is dood en hy besluit om by die Kaapse Mark te gaan kyk vir 'n plaasvervanger. Daar aangekom, kry hy vir Gatiep wat 'n haantjie te koop aanbied. "Hierdie haantjie is soos Outsurance, hy dek alles" beduie Gatiep en die boer koop hom toe.

Op die plaas word die haantjie by die henne ingegooi, en soos Gatiep beloof het, is die haantjie vreeslik gewillig en in 'n oogwink draf hy al die henne deur.

Toe die boer weer kyk, is hy by die eende, toe die ganse, daarna die kalkoene. Die boer is sommer baie tevrede met sy kopie. Later toe die boer wil gaan melk kry, kry hy sowaar die haantjie by die koeie doenig. Toe die skape later kraal toe kom, vaar hy tussen hulle in. Die boer is sommer baie in sy skik met die haantjie.

Die volgende oggend kom ou Simon by die boer en deel hom mee dat die haantjie dood le in die veld. Hy wys na waar die aasvoels dan ook reeds draai. Die boer is sommer baie harsteer en hulle stap soontoe om vas te stel wat met die haantjie gebeur het.

Toe hy by hulle kom, lig die haantjie sy kop en fluister "Gaan weg, ek's OK, ek wag net vir daai aasvoels om te land."


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: GVDD
PostPosted: Thu Jul 31, 2008 8:56 am 
Offline
User avatar

Joined: Mon Dec 10, 2007 7:41 am
Posts: 709
Real Name: OneDog
Man gaan kuier saam met sy vriende.
Sy vrou is woedend en sê vir die kinders om nie vir hulle pa oop te
maak as hy vanaand later huistoe kom nie.
So 1uur die nag klop hy aan die deur en vra dat sy vrou moet oop maak
hy wil inkom.
Vrou: "Voetsek tot waar jy vandaan kom en loop vrek daar! Jy kom nie in
hierdie huis in vanaand nie!!!"
Man: "Nee man my liefie, eks nie hier om te slaap nie, ek benodig net
die R50 in my hemp se sak om nog te gaan kuier, dis 'n baie lekker
"party".

Die vrou maak die deur oop en gryp hom aan sy hemp, "Jou GAT!!!!! Jy
kom NOU in hierdie huis in en klim in die bed!!!"
nou dit was "Reverse Psychology"....


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: GVDD
PostPosted: Wed Sep 03, 2008 2:22 pm 
Offline
User avatar

Joined: Mon Dec 10, 2007 7:41 am
Posts: 709
Real Name: OneDog
Jannie wil van sy pa weet wat politiek is.

"Nou goed," se sy pa. "Dis hoe dit werk: Ek verdien geld, dus is ek die Kapitalis. Jou Ma administreer die geld wat ek inbring, dus is sy die Regering. Jou Ouma hou alles wat hier aangaan fyn dop, dus is sy die Vak-unie. Ons huishulp is die Werkersklas. Ons wil almal vir jou gelukkig hou, dus is jy die Publiek. Jou Boetie wat nog doeke dra en in die kot le, is die Toekoms".

Die volgende oggend se Jannie vir sy pa: "Ek het nou mooi gedink oor wat pa gese het, en na gisteraand verstaan ek dit nou beter".

"Wat het dan gisteraand gebeur?" wil sy pa weet.

"Boetie het gehuil omdat sy doek vuil was. Ek het vir Mamma gaan roep, maar kon haar nie wakker kry nie. Toe besluit ek om die Huishulp te
roep maar sy en Pappa was besig in haar bed. Ouma het by die venster gestaan en afloer. Ek het geroep, maar nie een van julle het my gehoor nie."

"Maar nou verstaan ek: Die Kapitalis misbruik die Werkersklas, terwyl die Regering slaap. Die Vak-unie kyk toe, maar doen niks daar omtrent
nie. Die Publiek word geignoreer, terwyl die toekoms in die k@k is!"


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: GVDD
PostPosted: Fri Sep 05, 2008 8:35 am 
Offline
User avatar

Joined: Mon Dec 10, 2007 7:41 am
Posts: 709
Real Name: OneDog
'n Man boek in by 'n hotel in Pretoria . Daar is 'n rekenaar in sy kamer en hy besluit om vir sy vrou 'n e-pos te stuur, maar hy maak 'n tikfout en dit daag by die verkeerde adres op. Intussen kom 'n weduwee in die Kaap by die huis na die begrafnis van haar man.
Sy besluit om haar e-pos te lees, verwagtende dat daar pos sal wees van familie en vriende van ver af. Sy lees die eerste boodskap, gil, en val flou. Die weduwee se seun storm die kamer binne en nadat hulle haar gelaaf het, beduie sy net na die boodskap op die skerm en word weer flou.
Op die skerm lees hy toe die e-pos wat die man van Pretoria geskryf het:

*Onderwerp:* Ek is hier liefling.
Ek weet jy sal seker baie verbaas wees om van my te hoor!
Hier is Internet en mens mag boodskappe stuur aan jou geliefdes. Ek het so
pas arriveer en is nou net ingeboek. Ek het ook seker gemaak als is in orde
vir jou aankoms oormore. Ek sien uit daarna om jou weer te sien, en dis
gelukkig binnekort. Hoop jou reis is ook so rustig soos myne was.
Jou verlangende man.
*NS. Dis vrek warm hier.*


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: GVDD
PostPosted: Wed Sep 10, 2008 1:44 pm 
Offline
User avatar

Joined: Mon Dec 10, 2007 7:41 am
Posts: 709
Real Name: OneDog
Mot:
‘n Man loop in by ‘n tandarts en sê, ” Kan jy my help asseblief? Ek dink ek is ‘n mot?”
“Jy het nie ‘n tandarts nodig nie.”, sê die tandarts, “Jy het ‘n sielkundige nodig.”
“Ek weet!” sê die man.
“Nou hoekom het jy hier ingestap?” vra die tandarts.
Die lig was aan!”, sê die man.

Springbokke:
Daar is twee mens gemaakte items wat uit die buitenste ruimte waargeneem kan word.
Die grootste een is die groot muur van China en met ‘n kortkoppie in die tweede plek is die gaping in die Springbokke se verdediging.

Aspoestertjie:
Pieter de Villiers is genooi na Aspoestertjie se bal. Hy gaan glo as ‘n pampoen.
Wanneer die klok middernag slaan hoop hy om in ‘n “coach” te verander.


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: GVDD
PostPosted: Thu Sep 18, 2008 10:21 am 
Offline
User avatar

Joined: Mon Dec 10, 2007 7:41 am
Posts: 709
Real Name: OneDog
Die ou ry te vinnig en 'n spietkop trek hom af. Toe hy sy venster oopdraai, haak die spietkop af en gee hom 'n moerse klap.

Bestuurder (Verboureerd): Waarvoor was dit?

Spietkop: As ek jou stop en jy maak jou venster oop, moet jou bestuurslisensie reeds in jou hand wees! Moenie my tyd mors nie!

Die spietkop loop om die motor en klop by die passasier se venster. Die bestuurder se pel draai sy venster af en WHAP, klap die Spietkop hom ook.

Passasier (Verskrik): Hei, ek bestuur nie, waarvoor is dit?

Spietkop: Ek het gou jou wens vervul...

Passasier: Watter wens is dit nogal?

Spietkop: Sodra julle hier weg ry en voor jy en jou tjommie oor die eerste bult was, sou jy vir hom gesê het "Hy moes daai k*k met MY getraai het..."


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: GVDD
PostPosted: Fri Dec 05, 2008 12:04 pm 
Offline
User avatar

Joined: Mon Dec 10, 2007 7:41 am
Posts: 709
Real Name: OneDog
'n Man en sy vrou word wakker gemaak 3:00 uur in die oggend deur 'n hardegeklop aan die deur. Die man staan op en gaan maak die deur oop waar 'n dronkie in die gietende reen staan.

Die ou dronkie se hy het iemand nodig om hom te help stoot. "Dit sal die dag wees,daar is nie 'n manier nie." Se die man. "Dit is drie uur in die oggend." En hy slaan die deur toe en gaan terug bed toe.

"Wie was dit?" vra sy vrou. "Net 'n vreeslike dronk man wat iemand soek om hom te help stoot." Antwoord hy. "Het jy hom gehelp?" vra sy. "Nee, dit is drie uur, en dit sous daar buite!" "Wel jy het 'n kort geheue," se sy... "Onthou jy drie maande terug toe ons kar gebreek het en daai twee ouens ons gehelp het ? Ek dink jy moet hierdie ou ook help en jy behoort jou te skaam."

Die man besef sy vrou is seker reg en trek toe maar aan. Hy gaan uit in die gietende reen en roep uit, "Hallo, is jy nog daar?" "Ja." kom die antwoord terug. "Het jy nog iemand nodig om jou te stoot?" vra hy. "Ja, asseblief." Kom die antwoord uit die donkerte. "Waar is jy?" vra die man. "Hier op die swing." antwoord die dronkie.


Top
 Profile  
 
 Post subject: "ONLY" in Afrikaans
PostPosted: Wed Feb 04, 2009 10:26 pm 
Offline
User avatar

Joined: Mon Jul 18, 2005 3:49 pm
Posts: 548
Location: Waterval Boven
Maak eers 'n sterk koppie koffie en haal DIEP asem...

Attachment:
dooskarretjie.jpg
dooskarretjie.jpg [ 154.58 KiB | Viewed 5776 times ]


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: GVDD
PostPosted: Thu Feb 05, 2009 8:33 am 
Offline

Joined: Fri Aug 04, 2006 9:21 am
Posts: 81
Don't worry Gustav, anyone offended by those jokes doesn't have a sense of humour. Thought they were quite good actually.

Meraai vang Gatiep met 'n los vrou in die bed.
Sy gooi hom van die vierde verdieping af en skree:
"Jou blêrrie insek! As jy kan steek dan kan jy vlieg ook!"


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: GVDD
PostPosted: Wed Feb 11, 2009 2:43 pm 
Offline
User avatar

Joined: Mon Dec 10, 2007 7:41 am
Posts: 709
Real Name: OneDog
Van der Merwe loop eendag die dominee raak in Pick 'n Pay. Na so paar koeitjies en kalfies kom Van met sy probleem uit: "Dominee sien, ons het so klein probleempie. My vrou raak heeltyd aan die slaap tydens dominee se preke en dis moerse embarrassing. Wat moet ek doen?"

Die dominee peins so rukkie en sê toe: "Ek het dit nogal agtergekom. Ek sê jou wat. Ek sal vir jou knik op 'n geleë tyd. Neem 'n speld saam kerk toe. Sodra ek vir jou knik dan prik jy haar met die speld in die been."

Die volgende Sondag in die kerk begin Van se vrou wegraak en die Dominee begin met sy plan:

"En wie het vir al ons Sondes gesterf?" en knik vir Van.

"Jesus!" skree Van se vrou toe hy haar prik.

"Ja! u is reg suster!"

Dis nie lank voor sy weer begin slaperig raak nie. "En wie is ons skepper broeders en susters?" vra dominee aan die gemeente al knikkend aan Van.

"My God!" skree mev Van soos Van haar steek.

"Weer reg suster!" bulder dominee.

Maar dis nie lank nie of Van se vrou raak weer weg in droomland. Maar hierdie keer het dominee nie agter gekom nie en hy tel sy preek se tempo op terwyl die kop knik en handgebare links en regs gegooi word:
"En wat was Eva se woorde aan Adam met die geboorte van die 9de spruit?" vra hy opgewonde.
Hierdie keer spring Van se vrou op en skree:

"As jy daai ding nog een keer in my druk, breek ek hom middeldeur en druk hom in jou poepol op!"

"Amen!" sê al die susters saam in een koor


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: GVDD
PostPosted: Thu Feb 26, 2009 1:07 pm 
Offline
User avatar

Joined: Mon Dec 10, 2007 7:41 am
Posts: 709
Real Name: OneDog
Julius Malema stap by die biblioteek in en plak die boek wat hy terugbesorg met ’n groot gedruis op die toonbank neer.

“Ek is ontevrede!” skree hy vir die bibliotekaresse. “Ek het deur hierdie hele boek geworstel. Daar is net een karakter op die ander, en geen storielyn nie!”

“Dankie in elk geval,” sê die bibliotekaresse, “dat u ons telefoongids teruggebring het.”


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: GVDD
PostPosted: Mon May 11, 2009 9:33 am 
Offline
User avatar

Joined: Mon Dec 10, 2007 7:41 am
Posts: 709
Real Name: OneDog
Ek gaan seker weer in die moeilikheid kom met hierdie een, maar anyway:

Die mediese prof stap saam met ‘n groep studente deur ‘n hospitaalsaal en toets hul diagnotiese vermoë. Hy peper hulle met quickfire vrae en verwag onmiddelike antwoorde.
By een van die beddens verloop die toets so:

Professor: Simptome?
Student: Hoofpyn, seerkeel en hoë koors, professor.
Prof: Diagnose?
- Verkoue, professor.
Prof: Behandeling?
- Disprin, professor.
Prof: Dosis?
- Koning, professor


Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: GVDD
PostPosted: Fri Jun 12, 2009 8:52 am 
Offline
User avatar

Joined: Mon Dec 10, 2007 7:41 am
Posts: 709
Real Name: OneDog
n Professor by UJ het 'n lesing om te gee oor "Onbeheerbare spier saamtrekkings" aan sy eerste jaar mediese studente.
Wetend dat dit nie juis 'n interressante onderwerp is nie, besluit hy om die luim van die studente op te helder. Hy wys toe na 'n ouerige vroumens student in die voorste ry en vra..."Weet jy wat jou poepol doen terwyl jy 'n orgasme beleef?"
Sy antwoord toe, "tien teen een besig om golf te speel saam met sy vriende."


Top
 Profile  
 
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 48 posts ]  Go to page 1, 2  Next

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Registered users: Bing [Bot], Exabot [Bot], Google [Bot]


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Search for:
Jump to:  
Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group