Soek climbing partner - Pretoria

Find someone to climb with... anywhere
Post Reply
Platorand
Posts: 1
Joined: Sat Dec 17, 2016 10:18 am
Real Name: Alewyn Grove

Soek climbing partner - Pretoria

Post by Platorand » Fri Aug 11, 2017 10:53 am

Hi,
Ek soek 'n "climbing buddy" vir sportroetes rondom 18-20.
My ou klimpelle is almal "oud en getroud" met kinders en vind hulle vreugde voor die TV.
Ek is in Pretoria maar het my oog op 'n paar missions in Swinburne (multi pitch) en Boven.
Sal graag ewensieel begin met trad met die oog op Blouberg in Noord Transvaal...
Ek het heelwat sport gear.
Dankie!
Alewyn
0823091776

Post Reply

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests